"Hi Monette & Gavin. Just to say THANK YOU. All arrived perfectly on Friday. Thank you again - such super service".

Elisa & Geoff
Stoke Poges
UK



"Dear Monette. I would just like to draw your attention to the excellent service provided by Bianca during our meeting. We were highly pleased with her exceptional helpfulness and wonderful nature in attending to our exact requirements. Thank you for being one in a million - we look forward to working with Lily Young on our wedding invitations and stationery!"

Elle & Filipe
17 September 2011
Summer Place Hyde Park



"We just wanted to take a moment to thank you from the bottom of our hearts for the excellent service you provided throughout our entire wedding planning process. We absolutely LOVED our wedding invites and received dozens of compliments about the design and quality. They were even better than we had hoped for! Our table seating arrangements and table menus were also absolutely stunning! Thank you for always being quick to come back to us whenever we'd email you with a query or another design change."

Jonathan & Iwona
21 January 2011
Makiti



"Thanks so much to you and ilse-Mari for a really prompt and thorough job on our invitations - we really love them and were delighted that you were able to meet the deadline we had discussed at our first meeting, even despite the trouble with the volcanic ash cloud! Thank you for making this possible".

Lauren & David
26 June 2010
Brooklyn, New York.



"Thank you SO much for all of your hard work with our stationery...it was a HUGE hit at the wedding and really just finished everything off perfectly!"

Craig & Viki
17 April 2010
Memoire.



"We would just like to take the time to thank you for all the cards you designed and made for us. They were truly beautiful and we do appreciate them and the great service you delivered. Thanks again and we will definitely recommend you in the future."

Werner & Michelle
28 February 2010
Stellenbosch.



"Thank you once again for the excellent job you did with the cards for my 60th birthday. All my friends are very impressed and think the card is so elegant and classy".

Val Rapmund.


"Ek moet net vir jou noem dat Ilse-Mari n absolute plesier was om mee saam te werk en verskriklik "on the ball". Ons is mal oor ons ontwerpe en kan nie wag om dit Saterdag af te show nie."

Anche & Andrew
17 Oktober 2009
The Plantation



"Baie baie dankie vir julle ongelooflike moeite met ons troukaartjies en al die goetertjies wat daarmee saam gegaan het! Julle diens is ongelooflik en die vriendelikheid wat daarmee gepaardgaan is onbeskryflik! Dit was 'n fees om saam met julle te werk! Ons wens julle net voorspoed en seen toe!"

Hannie & Lerike
21 November 2009
Nylstroom



"Weereens, baie dankie vir ons mooi invite - ons kry verskriklik baie komplimente. Meeste mense se dis die mooiste kaartjie wat hulle nog gesien het. Dankie baie vir alles. Jy het ongelooflike talent en ek sal vir almal van jou se ;-)"

Charl & Christine White
5 Desember 2008
L'Aquila



"Ek het geweet van die begin af dat ons nie in detail vir jou hoef te beskryf wat ons wil he nie, dit is asof jy net geweet het wat ons wil he. Ek wens ek kon my hele troue in jou hande gelos het.

Monette baie dankie vir al jou moeite!"

Charne van der Linde


"Jou diens was great en jy het my verskriklik baie gehelp met jou idees en kreatiwiteit. Jou vriendelikheid is aansteeklik en dit voel kompleet of ek n vriendin by gekry het."

Groete Izmari en Stephan
20 September 2008
Kievits Kroon Country Estate



"If you want something extraordinary, then you want a Lily Young design. They exceeded all our expectations with their remarkable designs and we still get compliments till today. Their quick response and regular feedback also helped to relieve that unnecessary pre-wedding stress...

Thanks to all at Lily Young, you guys were GREAT!!! - We'll call you in a few years for the Christening invitations..."

Jana & Jurgen
16 August 2008
L' Aquilav



"Baie dankie vir al jou hulp ens, jy is regtig great! Andreas Hauke, van Hauke Digital Productions het gesê dat jou printing en designing van die beste kwaliteit is wat hy nog gesien het!!"

Marguerite & Albert
30 Januarie 2009
Oakfield Farm



"Ons trou stationery was pragtig & onverbeterlik mooi!! Ek is so bly ons het van jou gebruik gemaak. Niemand anders sou dit so mooi en professioneel kon doen nie. Dit was presies wat ek wou hê. Baie dankie vir al jou vriendelilkheid en geduld met my terwyl ons daaraan gewerk het. Ek waardeer dit opreg.

BAIE DANKIE VIR ALLES UIT DIE DIEPTE VAN ONS HARTE!!"

Liefdegroete
Juanita & Hennie
17 April 2009
Casa Mia



"Wil net weer dankie se vir als!! Als wat jy gedoen het was perfek en die mense het dit gelove!! Dankie Monette!!"

Elzanne & Graham
25 April 2009
Glenburn Lodge



"Ek wil sommer net weer dankie se vir al die mooi goed wat jy vor ons gemaak het! Almal het gese dit was pragtig!"

Karlien & Christiaan
21 Maart 2009
Helderfontein Estate



"Wou net baie baie baie dankie se vir die menu's en uitnodigings ens. Mense by die troue was verskriklik mal daaroor!! Jy was regtig amazing!!"

Natasha & Sybrandt
27 Maart 2009
Oakfield Farm



"Absolutely stunning!!!!! I love it. You are so talented.

Thanks for the wonderful work you've done. It's been an absolute pleasure working with you."

Jemma & David
20 December 2008
Green Leaves



"Het die kaartjies gekry, dis stunning, stunning, absoluut stunning, baie baie dankie."

Liezl & Francois
18 April 2009
Hoopstad



"Ons tafels het stunning gelyk met die menus en almal kon nie ophou praat oor ons mooi invitations nie. Ek moet jou bedank en ek sal vir jou fotos stuur as ons terug is. Vreeslik dankie."

Marisa & Hennie
6 Desember 2008
Diamond Hill



"Hoe gaan dit nog daar? Baie dankie vir al jou moeite met ons uitnodigings - almal is mal daaroor. Hulle se dis die mooiste uitnodiging wat hulle al ooit gesien het! Te danke aan jou! Baie dankie."

Marle & Ignus
20 September 2008
Veroz Ninapark